Matthew Guinness | |
Geboorte | 6 Junie 1940 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matthew Guinness (gebore 6 Junie 1940) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Day in the Life of Ivan Denisovich (1970) en Lady Jane (1986), en in die televisiereeks The Main Chance (1969).