Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matty Cardarople | |
![]() | |
Geboortenaam | Matthew Richard Cardarople |
---|---|
Geboorte | 9 Februarie 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matty Cardarople (gebore 9 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jurassic World (2015) en in die televisiereekse Selfie (2014), Stranger Things (2016), en A Series of Unfortunate Events (2017).