Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maud Adams | |
![]() | |
Geboorte | 12 Februarie 1945 |
---|---|
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise en model |
Aktiewe jare | 1970–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maud Adams (gebore 12 Februarie 1945) is 'n Sweedse aktrise en model. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Man with the Golden Gun (1974), Rollerball (1975), Tattoo (1981), en Octopussy (1983).