Maura Tierney

Maura Tierney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Februarie 1965 (1965-02-03) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maura Tierney (gebore 3 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Liar Liar (1997), Forces of Nature (1999), en Insomnia (2002), en in die televisiereeks ER (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne