![]() | ||
Maureen Connolly in 1953. | ||
Volle naam | Maureen Catherine Connolly | |
---|---|---|
Land | Verenigde State van Amerika | |
Woonplek | ||
Geboortedatum | 17 September 1934 | |
Geboorteplek | San Diego, Kalifornië | |
Datum van sterfte | 21 Junie 1969 | |
Plek van sterfte | Dallas | |
Lengte | 1.65 m | |
Afgetree | Februarie 1955 | |
Spelstyl | Regshandig, enkelhandrug | |
Int. Tennisheldesaal | 1987 | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | No. 1 (1952) | |
Loopbaantitels | 9 | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (1953) | |
Franse Ope | W (1953, 1954) | |
Wimbledon | W (1952, 1953, 1954) | |
Groot toernooie | ||
Dubbelspel | ||
Loopbaantitels | 2 | |
Australiese Ope | W (1953) | |
Franse Ope | W (1954) | |
Wimbledon | V (1952, 1953) | |
VSA-Ope | V (1952) | |
Australiese Ope | V (1953) | |
Franse Ope | W (1954) | |
Wimbledon | SF (1954) |
Maureen Connolly (1934–1969) was ’n Amerikaanse tennisspeler. Sy het nege Grand Slam-enkelspeltitels in die 1950's gewen. In 1953 was sy die eerste vrou wat dit reggekry het om Wimbledon, die Amerikaanse Ope en die Franse Ope in een jaar te wen.[1]
Connolly is op 17 September 1934 in San Diego, Kalifornië gebore. Sy is in 'n perdry-ongeluk beseer en moes haar tennisloopbaan op die ouderdom van 19 beëindig. Sy was van 1955 tot haar dood met Norman Brinker getroud. Die egpaar het twee dogters gehad. Sy is in 1966 met ovariale kanker gediagnoseer, wat na haar maag versprei het. Connolly is op 21 Junie 1969 in Dallas oorlede. Sy was 34 jaar oud.[2]