Maureen O'Sullivan

Maureen O'Sullivan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Maureen Paula O'Sullivan
Geboorte (1911-05-17)17 Mei 1911
Sterfte 23 Junie 1998 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7, insluitende Patrick Villiers Farrow
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1930–94
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maureen O'Sullivan (17 Mei 1911 – 23 Junie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tarzan the Ape Man (1932), Tarzan and His Mate (1934), Tarzan's New York Adventure (1942), en Hannah and Her Sisters (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne