Max Adler

Max Adler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Januarie 1986 (1986-01-17) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Max Adler (gebore 17 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Detention of the Dead (2012) en Love and Honor (2013), en in die televisiereekse Glee (2009) en Last Resort (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne