Max Tegmark in 2006.
Max Erik Tegmark[1] (gebore 5 Mei 1967) is 'n Sweeds-Amerikaanse fisikus, kosmoloog en masjienleernavorser. Hy is 'n professor by die Massachusetts Tegnologieinstituut en die president van die Future of Life Institute. Hy is ook 'n wetenskaplike direkteur by die Foundational Questions Institute en 'n ondersteuner van die effektiewe altruïsme-beweging.[2][3][4][5]
- ↑ "Max Tegmark". MIT Department of Physics (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2023. Besoek op 15 April 2023.
- ↑ Clark, Jack (9 Junie 2015). "The Future of Computers Is the Mind of a Toddler". Bloomberg News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2017. Besoek op 15 April 2023.
- ↑ "Elon Musk:Future of Life Institute Artificial Intelligence Research Could be Crucial". Bostinno. 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2015. Besoek op 21 Junie 2015.
- ↑ Etherington, Darrell (15 Januarie 2015). "Elon Musk Donates $10M To Make Sure AI Doesn't Go The Way Of Skynet". TechCrunch. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2015. Besoek op 21 Junie 2015.
- ↑ Archived at Ghostarchive and the Effective Altruism Global (2017-06-17), Max Tegmark: Effective altruism, existential risk & existential hope, archived from the original on 2018-06-22, https://web.archive.org/web/20180622054252/https://www.youtube.com/watch?v=2f1lmNqbgrk&feature=youtu.be&t=1548., besoek op 2018-05-19 : Effective Altruism Global (2017-06-17), Max Tegmark: Effective altruism, existential risk & existential hope, https://www.youtube.com/watch?v=2f1lmNqbgrk, besoek op 2018-05-19