Maximilian Schell | |
Maximilian Schell (2011)
| |
Geboorte | 8 Desember 1930 Wene |
---|---|
Sterfte | 1 Februarie 2014 (op 83) Innsbruck |
Nasionaliteit | Oostenryk, Switserland |
Beroep(e) | rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer, akteur |
Aktiewe jare | 1955-2014 |
Toekennings | Oscar (1962) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maximilian Schell (Wene, 8 Desember 1930 - Innsbruck, 1 Februarie 2014) was 'n Oostenryks-Switserse akteur, regisseur, en vervaardiger.
Schell is gebore in Wene en het grootgeword in Zürich. Hy het 'n ouer suster, Maria Schell, gehad. Sy het opgang in die rolprentbedryf gemaak in die 1950's, maar daarna agteruitgegaan weens 'n neurologiese steuring. Van 1955 af het hy in rolprente gespeel. Schell het sy rolprentdebuut in 1958 gemaak in The Young Lions. Vir sy rol in die rolprent Judgment at Nuremberg (1961) het hy 'n Oscar vir die beste akteur gekry.
Schell is oornag oorlede in die Oostenrykse stad Innsbruck ná 'n "skielike en ernstige siekte", aldus sy agent, Patricia Baumbauer.[1]