Maxwell Caulfield

Maxwell Caulfield
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Maxwell P.J. Newby
Geboorte 23 November 1959 (1959-11-23) (65 jaar oud)
Belper, Derbyshire, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maxwell Caulfield (gebore 23 November 1959) is 'n Engelse akteur en vervaardiger.[1][2] Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grease 2 (1982), Empire Records (1995), en The Real Blonde (1997), en in die televisiereeks The Colbys (1985).

  1. "Index entry (Maxwell PJ Newby)". FreeBMD. ONS. Besoek op 12 November 2023.
  2. Interview, scotsman.com. Accessed 11 November 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne