Land | Kuba
|
Oppervlakte | 3 732,73 vk km
|
Bevolking (2011)[1] | 381 385
|
Bevolkingsdigtheid | 100 / vk km
|
Hoofstad | San José de las Lajas |
Mayabeque is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 381 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, San José de las Lajas, het vandag 'n bevolking van sowat 70 duisend.