Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mayim Bialik | |
![]() | |
Geboortenaam | Mayim Chaya Bialik |
---|---|
Geboorte | 12 Desember 1975 San Diego, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mayim Bialik (gebore 12 Desember 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beaches (1988) en in die televisiereekse MacGyver (1985), Blossom (1990), The Big Bang Theory (2007) en Jeopardy! (2021).