McLeanpark | ||
Lugbeeld van McLeanpark tydens 'n krieketwedstryd in 2011
| ||
Ligging | Napier, Nieu-Seeland | |
---|---|---|
Koördinate | 39°30′7″S 176°54′46″O / 39.50194°S 176.91278°O | |
Eienaar | Napier Stadsraad | |
Operateur | Napier Stadsraad | |
Kapasiteit | 19 700 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1911[1] | |
Huurders | ||
Hurricanes (Superrugby Hawke's Bay Rugbyunie (ITM-beker) Central Stags (State Championship/State Shield/State Twenty20) |
McLeanpark is 'n groot stadion in Napier, Nieu-Seeland.[2] Die stadion word hoofsaaklik vir rugby- en krieketwedstryde aangewend. Dit is een van die land se tien groot krieketgronde. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel. Dit is ook tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die Krieketwêreldbeker 2015 vir wedstryde ingespan.