Subklas van | middel![]() |
---|---|
Onderdeel van | kommunikasie![]() |
Bestudeer deur | media geskiedenis, interaction science![]() |
Geskiedenis van die onderwerp | media geskiedenis![]() |
Gebruik deur | massamedia, uitruil van inligting![]() |
Ekwivalente eienskap | http://purl.org/dc/terms/medium![]() |
Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai.[1][2] Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaiing (radio en televisie),en drukkerswese.[3]