Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Megalyn Echikunwoke | |
![]() | |
Geboorte | 28 Mei 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Megalyn Echikunwoke (gebore 28 Mei 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Damsels in Distress (2011) en in die televisiereekse That '70s Show (1998), 24 (2001), en House of Lies (2012).