Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Megan Fahlenbock | |
![]() | |
Geboortenaam | Megan Smith Fahlenbock |
---|---|
Geboorte | 30 Junie 1971 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Megan Fahlenbock (gebore 30 Junie 1971) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Resident Evil: Apocalypse (2004) en The Baby Formula (2008), en in die televisiereekse 6Teen (2004) en Warehouse 13 (2009).