Megan Fox | |
![]() | |
Geboorte | 16 Mei 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Megan Fox (gebore 16 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers (2007), Jennifer's Body (2009), Teenage Mutant Ninja Turtles (2014), en Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows (2016).