Megan Mullally

Megan Mullally
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 November 1958 (1958-11-12) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Megan Mullally (gebore 12 November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bee Movie (2007), The Kings of Summer (2013), en Why Him? (2016), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne