Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Meghan Ory | |
![]() | |
Geboorte | 20 Augustus 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Meghan Ory (gebore 20 Augustus 1982) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Rising: Watchtower (2015) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011), Intelligence (2014), en NCIS: New Orleans (2014).