Megs Jenkins

Megs Jenkins
Geboorte (1917-04-21)21 April 1917
Sterfte 5 Oktober 1998 (op 81)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1939–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Megs Jenkins (21 April 1917 – 5 Oktober 1998) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The History of Mr. Polly (1949), Personal Affair (1953), The Innocents (1961), en Oliver! (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne