Mejuffrou Heelal

Hierdie artikel is ingeskryf vir die Skole Skryfkompetisie [1].
As u van plan was om ’n groot wysiging aan hierdie artikel aan te bring, is dit miskien ’n
beter idee om dit vir eers op die besprekingsblad voor te stel. Nog inligting hier.


Mejuffrou Heelal, of Miss Universe, is 'n internasionale skoonheidskompetisie wat jaarliks gehou word. Dit is een van die mees gesogte en bekende skoonheidskompetisies ter wêreld. Die wenner van Mejuffrou Heelal verteenwoordig haar land en word gekroon as 'n ambassadeur vir verskeie sosiale en humanitêre kwessies. Mejuffrou Heelal word beskou as een van vier groot internasionale skoonheidskompetisies, saam met Miss World, Miss International, en Miss Earth.[1] Die kompetisie word geadministreer deur die Mejuffrou Heelal Organisasie, wat gebaseer is in Thailand en Mexiko.

  1. Enriquez, Amee (02 Februarie, 2014). "Beauty Pageant Basics". Besoek op 21 Oktober, 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne