Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mekhi Phifer | |
![]() | |
Geboorte | 29 Desember 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mekhi Phifer (gebore 29 Desember 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 8 Mile (2002), Honey (2003), en Dawn of the Dead (2004), en in die televisiereeks ER (1994).