Mel Smith | |
![]() | |
Geboortenaam | Melvin Kenneth Smith |
---|---|
Geboorte | 3 Desember 1952 |
Sterfte | 19 Julie 2013 (op 60) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mel Smith (3 Desember 1952 – 19 Julie 2013) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente National Lampoon's European Vacation (1985), The Princess Bride (1987), Brain Donors (1992), en Bean (1997).