Mel Stewart

Mel Stewart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Milton Stewart
Geboorte (1929-09-19)19 September 1929
Sterfte 24 Februarie 2002 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mel Stewart (19 September 1929 – 24 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bride of Re-Animator (1989) en in die televisiereekse Tabitha (1976), Scarecrow and Mrs. King (1983), en In the Heat of the Night (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne