Mel Winkler

Mel Winkler
Geboorte (1941-10-23)23 Oktober 1941
Sterfte 11 Junie 2020 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1969–2020
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mel Winkler (23 Oktober 1941 – 11 Junie 2020) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Doc Hollywood (1991), A Life Less Ordinary (1997), en Coach Carter (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne