Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Melanie Chandra | |
![]() | |
Geboortenaam | Melanie Kannokada |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Melanie Chandra (gebore 28 Februarie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Code Black (2015), The Brink (2015), en Brown Nation (2016).