Melbourne Rebels | ||||
![]() | ||||
Stigting | 2010 | |||
Stadion | AAMI-park | |||
Kapasiteit | 31 500[1] | |||
Afrigter(s) | Tony McGahan | |||
Kaptein(s) | Scott Fuglistaller | |||
Liga(s) | Superrugby | |||
2018 | 9de | |||
|
||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Meeste wedstryde | 47 Ged Robinson 47 Nick Phipps | |||
Meeste punte | 175 James O’Connor | |||
Eerste wedstryd | ||||
Melbourne Rebels 0 – 43 Waratahs (18 Februarie 2011) | ||||
Grootste oorwinning | ||||
Melbourne Rebels 42 – 25 Hurricanes (25 Maart 2011) | ||||
Grootste nederlaag | ||||
Crusaders 85 – 26 Melbourne Rebels (9 Julie 2016) | ||||
Amptelike webwerf | ||||
www.melbournerebels.com.au |
Die Melbourne Rebels (ook bekend as die RaboDirect Melbourne Rebels weens borgskapredes) is ’n Australiese rugbyspan wat sedert 2011 aan die Superrugbykompetisie deelneem. Hulle is die eerste professionele rugbyspan in Australië wat in privaat besit is. Die klub deel sy naam met ’n voormalige Australiese Rugbykampioenskapspan, maar daar word wel onderskeid getref tussen die twee spanne.