Melinda Bam | ||
![]() | ||
Gebore | 13 Mei 1989[1] | |
Nasionaliteit | ![]() | |
Geboortenaam | Melinda de Kock | |
Beroep | TV-aanbieder, model, motiveringspreker, modeontwerper[2][3] | |
Alma mater | Universiteit van Pretoria | |
Loopbaan | ||
Haarkleur | Blond | |
Oogkleur | Bruin | |
Persoonlike gegewens | ||
Gade | Adriaan Berg (trou 2014) |
Melinda Bam (gebore 13 Mei 1989) is 'n Suid-Afrikaanse internasionale model en skoonheidstitelhouer wat as Mej. Suid-Afrika 2011 gekroon is, en die amptelike verteenwoordiger van haar land by Mej. Heelal 2012.[4] Sy was 'n TV-persoonlikheid wat die gewilde TV-program Pasella en Wie's Jou Poppie? aangebied het. Sy besit 'n swemdragreeks genaamd Bambshell, waarvoor sy saam met die Suid-Afrikaanse swemdraghandelsmerk gewerk het.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Miss Universe
<ref>
tag; no text was provided for refs named The New Age