Melissa McCarthy

Melissa McCarthy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melissa Ann McCarthy
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melissa McCarthy (gebore 26 Augustus 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridesmaids (2011), The Heat (2013), Tammy (2014), en Spy (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne