Melissa Ordway

Melissa Ordway
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melissa Pam Ordway
Geboorte 31 Maart 1983 (1983-03-31) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melissa Ordway (gebore 31 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 17 Again (2009), The Last Song (2010), A Very Harold & Kumar 3D Christmas (2011), en Ted (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne