Melonie Diaz

Melonie Diaz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melonie Diaz (gebore 25 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Itty Bitty Titty Committee (2007), Be Kind Rewind (2008), Fruitvale Station (2013), en The Belko Experiment (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne