Melora Hardin | |
![]() | |
Geboorte | 29 Junie 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Melora Hardin (gebore 29 Junie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 27 Dresses (2008), 17 Again (2009), en Hannah Montana: The Movie (2009), en in die televisiereeks The Office (2005).