Mena Suvari

Mena Suvari
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mena Alexandra Suvari
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mena Suvari (gebore 13 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Beauty (1999), American Pie (1999), Rumor Has It... (2005), en Final Fantasy VII: Advent Children (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne