Hamilton in die F1 W07 Hybrid te Barcelona | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes AMG Petronas F1-span |
Produksie | 2016 |
Montering | Verenigde Koninkryk |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Formule Een |
Uitleg | Oopwiel, agterwieldryf |
Platform | 1.6 Liter V6 Turbo |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Mercedes-Benz PU106C Hybrid |
Lengte | 5000 mm |
Breedte | 1800 mm |
Hoogte | 950 mm |
Massa | 702 kg sonder brandstof |
Die Mercedes F1 W07 Hybrid is die Formule Een renmotors van die Mercedes AMG Petronas F1-span vir die Formule Eenwêreldkampioenskap in 2016. Dit is die agtste Mercedes Formule Eenmotor.