Mercedes-Benz M116 enjin

  Mercedes-Benz M116

3.5 L M116.980 in 'n 280 SE 3.5 Coupé
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 1969–1991
Konfigurasie Natuurlike lugvloei 90° V8
Afmetings
Inhoudsmaat 3,5 L (3 499 cc)
3,8 L (3 818 cc)
4,2 L (4 196 cc)
Boorwydte 92 mm (3,62 in)
Slaglengte 65,6 mm (2,58 in)
Blok Gietyster 1969-1978
Aluminium 1978-1991
Kopstuk Aluminum
Stelsels
Klepwerking SOHC met 2 kleppe per silinder
Brandstoftipe Petrol
Brandstofstelsel Brandstofinspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Bestuurstelsel Bosch Jetronic
Enjinlewering
Kraglewering 116–170 kW (156–228 hp)
Wringkrag 266-310 Nm
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz M100 enjin
Opvolger Mercedes-Benz M119 enjin

Die Mercedes-Benz M116 was 'n V8-enjin wat tussen 1969 en 1991 in verskeie weergawes deur Mercedes-Benz vervaardig is. Alle modelle was petrolaangedrewe en gebruik 'n enkele bonokas met twee kleppe per silinder en Bosch Jetronic brandstofinspuiting. Die groter M117 V8 het gevolg, wat aanvanklik op die Amerikaanse mark bekendgestel is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne