Mercedes-Benz OM602-enjin

Mercedes-Benz OM602-dieselenjin
Oorsig
Vervaardiger Daimler-Benz
Produksietyd 1985 tot 2002
Konfigurasie Inlynvyfsilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 2,5 L (2 497 cc)
2,9 L (2 874 cc)
Stelsels
Klepwerking SOHC 10 kleppe
Brandstoftipe Diesel
Turboaanjaer Sommige modelle
Brandstofstelsel Indirekte inspuiting
of direkte inspuiting
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Bestuurstelsel Bosch PES-inlyn
Enjinlewering
Kraglewering 66–95 kW (89–127 hp)
Plek in geskiedenis
Opvolger OM605

Die Mercedes-Benz OM602-enjinfamilie was die nuut-ontwikkelde Inlynvyfsilinder dieselenjin van wat van 1980 tot 2002 gebruik is. Sommige Mercedes-Benz 250D/E250D diesels kon meer as 800 000 km haal en word beskou as van die betroubaarste enjins wat ooit vervaardig is, 'n sukses wat net vergelykbaar is met die beroemde OM617-enjin.

Die 5-silinder OM602 is opgevolg deur die vierklep-enjin OM605 (E250D 20V) en later die OM612 en OM647 met 'n turboaanjaer en direkte gemenedrukbuisbrandstofinspuiting (C/E/ML 270CDI).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne