Mercedes-Benz OM668-enjin

  Mercedes-Benz OM668-enjin
Oorsig
Vervaardiger Daimler AG
Produksietyd 1997-
Konfigurasie inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1,7 L (1 689 cc)
Boorwydte 80 mm (3,1 in)
Slaglengte 84 mm (3,3 in)
Stelsels
Klepwerking DOHC 4 kleppe per silinder
Brandstoftipe Diesel
Turboaanjaer Enkelturbo met tussenkoeler
Brandstofstelsel Gemenedrukbuis
brandstofinspuiting
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 44–70 kW (59–94 hp)
Wringkrag 160–180 N⋅m (118–133 lb⋅ft)
Plek in geskiedenis
Opvolger M-Benz OM640-enjin

Die Mercedes-Benz OM668-enjin is 'n 1 689 cc (1,7 L) inlynviersilinderdieselenjin vervaardig deur die Mercedes-Benz-afdeling van Daimler AG. Dit is in die Mercedes-Benz W168 van 1997 tot 2004 en die Mercedes-Benz W414 van 2001 tot 2005 gebruik.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne