Mercedes-Benz S-klas (W222)

   Mercedes-Benz S-klas (W222)
Oorsig
Vervaardiger Daimler AG
Produksie Junie 2013–September 2020
Montering
Ontwerper Il-hun Yoon
Robert Lešnik (2009)[1]
Bakwerk en onderstel
Klas Volgrootte luukse motor (F-segment)
Bakstyl 4-deur sedan
Uitleg Voorenjin, agterwielaandrywing / vierwieldryf (4MATIC)
Spesifikasies
Enjin(s)
Ratkas 7-gang 7G-Tronic outomaties
9-gang 9G-Tronic outomaties
Lengte
  • SWB: 5116 mm
  • LWB: 5246 mm[2]
  • Maybach: 5453 mm
  • Pullman: 6499 mm
Breedte 1899 mm
Hoogte 1496 mm
1598 mm (Pullman)
Massa 2275 kg
Asafstand
  • SWB  : 3 035 mm (119,5 in)
  • LWB  : 3 165 mm (124,6 in)
  • Maybach : 3 365 mm (132,5 in)
  • Pullman : 4 418 mm (173,9 in)
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz S-klas (W221)
Maybach 57 and 62
Opvolger Mercedes-Benz S-klas (W223)

Die Mercedes-Benz W222 is 'n weergawe van die Mercedes-Benz S-klas wat van 2013 tot 2020 vervaardig is, en die opvolger van die Mercedes-Benz W221 was. Die W222 is gedurende 2009 ontwerp. Die oorspronklike ontwerpvoorstel van die motor is geskep deur Il-hun Yoon, 'n Koreaanse ontwerper, wat geïnspireer is deur die Mercedes-Benz F700- konsepmotor. Die buiteontwerp is ontwikkel deur 'n span ontwerpers onder leiding van Robert Lešnik.[3] Die W222 se ontwerpstema is geskoei op die CLA-klas en die E-klas (W213).

Die nuwe S-klas is op 15 Mei 2013 in Hamburg, Duitsland, aan die publiek bekend gestel, en was van Junie 2013 tot September 2020 in Sindelfingen, Duitsland, vervaardig.[4][5]

  1. "New Mercedes-Benz S-Class revealed". motoring.com.au. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2013.
  2. Jonathon Ramsey (15 Mei 2013). "2014 Mercedes S-Class is ready for your plutocratic dollars". Autoblog.com. AOL. Besoek op 16 Mei 2013.
  3. Video
  4. "Model offensive in the luxury segment: Start of Production for the New S-Class at the Mercedes-Benz Sindelfingen Plant". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2014. Besoek op 14 Augustus 2013.
  5. Ross, Jeffrey N. "2014 Mercedes-Benz S-Class enters production". Autoblog.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne