![]() Mercedes-Benz C 200 Avantgarde (W205) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler AG |
Produksie | 1993–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte uitvoerende motor |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz 190E (W201) |
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | Mei 1993–2000 |
Modeljare | 1994–2000 |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
![]() Vooropgekikkerde Mercedes-Benz C200K sedan | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | Julie 2000 – Desember 2006 |
Modeljare | 2001–2007 |
Bakstyl | 2-deurkoepee 4-deursedan 5-deur stasiewa |
![]() 2010 Mercedes-Benz C200 CGI (W204) Sedan | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2007–2014 |
Modeljare | 2008–2014 |
Bakstyl | 2-deurkoepee 4-deursedan 5-deurstasiewa |
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 4 Februarie 2014–2021 |
Modeljare | 2015–2021 |
Montering | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Bakstyl | 4-deursedan 5-deurstasiewa |
Die Mercedes-Benz C-klas is 'n motorvoertuig wat deur Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1993. Dit is tans in sy vierde geslag. Die C-klas is wêreldwyd een van die gewildste Mercedes-Benz'e.
Die huidige geslag (W205) is by die 2014 Detroitmotorskou vrygestel. Die nuwe struktuur is heelwat ligter, aangesien aluminium vir die hele bakwerk gebruik word, wat 'n 100 kg massabesparing teweeg bring.[1] Volgens Mercedes-Benz is die struktuur stewiger as ander motors in sy klas.[2]
Die huidige motor is op 16 Desember 2013 amptelik bekendgestel.[3] Produksie van die W205 het op 4 Februarie 2014 by die Bremenaanleg begin.[4] Europese verkope het in Maart 2014 begin, terwyl die voertuig in September 2014 in Noord-Amerika vrygestel is.