![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | DaimlerChrysler (2001-2007) Daimler AG (2007) |
Produksie | 18 Julie 2000–2007 |
Modeljare | 2001–2007 |
Montering |
|
Ontwerper | Hartmut Sinkwitz[2] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte uitvoerende motor |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur stasiewa 3-deur luikrug-koepee (SportCoupe/CLC) |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing of 4MATIC |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol: 1.8–2.3 L M111 I4 1.8 L M271 I4 Kompressor 2.0–2.3 L M111 I4 Kompressor 2.6 L–3.2 L M112 V6 2.5 L–3.5 L M272 V6 3.2 L Superaangejaagde M112 V6 AMG 5.4 L M113 V8 AMG Diesel: 2.1 L OM611 I4 2.1 L OM646 I4 2.7 L OM612 I5 3.0 L OM642 V6 3.0 L OM612 I5 AMG |
Ratkas | 6-gang handrat 5-gang outomaties 7-gang outomaties |
Lengte | Sedan: 4 526 mm (178,2 in) Wa: 4 541 mm (178,8 in) SportCoupe: 4 343 mm (171,0 in) |
Breedte | 1 728 mm (68,0 in) |
Hoogte | Sedan: 1 426 mm (56,1 in) Wa: 1 465 mm (57,7 in) SportCoupe: 1 406 mm (55,4 in) |
Asafstand | 2 715 mm (106,9 in) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz C-klas (W202) |
Opvolger | Mercedes-Benz C-klas (W204) |
Die Mercedes-Benz C-klas (W203) is 'n motorvoertuig wat van Julie 2000 tot Desember 2006 deur die Duitse vervaardiger Mercedes-Benz vervaardig is. Dit was die tweede uitgawe in die Mercedes-Benz C-klas-reeks.