![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 1984 tot 1997 |
Konfigurasie | Natuurlik-geaspireerde (nie-turbo) inlynsessilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,6 L (2 597 cc) 3,0 L (2 960 cc) |
Boorwydte | 82.9 mm 88.5 mm |
Slaglengte | 80.2 mm |
Drukverhouding | 9.2:1 |
Stelsels | |
Klepwerking | SOHC 2 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Petrol |
Brandstofstelsel | Deurlopende elektroniese branstofinspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 118–140 kW (158–188 hp) |
Wringkrag | 220-260 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | M104 |
Die Mercedes-Benz M103 was 'n reguit-6 15 grade, skuinsregs motorenjin geproduseer van 1984-1997. Dit was 'n enkele oorhoofse nokontwerp met 2 kleppe per silinder. Die M103 is in 1989 vervang deur die M104. Die boorspasie op die M103-enjin is 97 mm.