Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler-Benz |
Produksietyd | 1935–1955 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1697 cc (1935-1950) 1767 cc (1950-1955) |
Boorwydte | 73.5–75.0 mm |
Slaglengte | 100 mm |
Drukverhouding | 6.5:1 |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | Sykleppe |
Brandstoftipe | Petrol |
Brandstofstelsel | Solex vergasser |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | M121 |
Die Mercedes-Benz M136-enjin was 'n 1 697 cc (1,7 L) inlynviersilinder wat in 1935 deur Mercedes-Benz bekendgestel is vir sy nuwe W136-sedan. Dit is aanvanklik in die Mercedes-Benz W136 170 V gebruik.
Dit is vergroot tot 1 767 cc (1,8 L) in 1950 en geïnstalleer in die W191 170 S-variante, en het tot 1955 in produksie gebly, toe dit vervang is deur die 1,9 liter enkele bonokas inlynviersilinder M121.
![]() |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |