Mercedes-Benz M270/M274 enjin

  Mercedes-Benz M270/M274
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1,6 L (1 595 cc) (M270/M274 DE16)
2,0 L (1 991 cc) (M270/M274 DE20)
Boorwydte 83 mm (3,27 in)
Slaglengte 73,7 mm (2,90 in) (1.6 L)
92 mm (3,62 in) (2.0 L)
Drukverhouding 10.3:1 (1.6 L enjins)
9.8:1 (2.0 L enjins)
Blok Aluminiumallooi
Kopstuk Aluminiumallooi
Stelsels
Klepwerking DBNA: 4 kleppe per silinder met VVT
Brandstoftipe Petrol
Superaanjaer BorgWarner e-Booster (2019–)
Turboaanjaer Enkelturbo
Brandstofstelsel Direkte inspuiting
Smeerstelsel Oliebad
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 75–180 kW (101–241 hp; 102–245 PS)
Wringkrag 180–370 N⋅m (133–273 lb⋅ft)
Plek in geskiedenis
Voorganger M266 en M271
Opvolger M260/M264 en M282

Die M270 en M274 is die turboaangejaagde inlynviersilinderenjins wat sedert 2011 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Hulle volg onderskeidelik die vorige M266- en M271-enjins op. Die enjin het in 2017 op die Ward's 10 Best Engines-lys verskyn.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne