Mercedes-Benz OM615.941 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler-Benz |
Produksietyd | 1968 tot 1985 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1 988 cc (2,0 L) 2 197 cc (2,2 L) |
Boorwydte | 87 mm (3,43 in) |
Slaglengte | 83,6 mm (3,29 in) 92,4 mm (3,64 in) |
Stelsels | |
Brandstoftipe | Diesel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 41–45 kW (55–60 hp) |
Wringkrag | 126 N⋅m (93 lbf⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | OM621-enjin |
Opvolger | OM616-enjin |
Die OM615 was 'n viersilinder-dieselenjin wat deur Mercedes-Benz vervaardig is. Dit was die opvolger van die OM621, wat vroeg in 1968 in twee weergawes aangebied is: die 1 988 cc (2,0 L)- en 2 197 cc (2,2 L)-enjins.