![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler-Benz, Force Motors |
Produksietyd | 1973-tans |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,4 L (2 399 cm3) 2,4 L (2 404 cm3) |
Boorwydte | 91 mm |
Slaglengte | 92.4 mm |
Drukverhouding | 21.0:1, 21.5:1 |
Stelsels | |
Klepwerking | Bonokas |
Brandstoftipe | Diesel |
Brandstofstelsel | Indirekte inspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 48–53 kW (64–71 hp) |
Wringkrag | 130–137 N⋅m (96–101 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | OM615 |
Opvolger | OM601 |
Die OM616-enjinfamilie is 'n inlynviersilinder-dieselenjin van Mercedes-Benz wat in die 1970's en 1980's gebruik is, en vervaardig deur Force Motors in Indië sedert die 1980's.[1] [2]
Hierdie enjin is gedurende verskillende produksietydperke in verskillende motors, bakkies en Unimogs gebruik, en word steeds gebruik in SNV's van Force Motors.
Die afkorting "OM" staan vir "Oel-Motor" (olie-motor), wat verwys na die feit dat dit op dieselolie loop. Hierdie benaming word vandag nog vir Mercedes-Benz-dieselenjins gebruik.