Mercedes-Benz OM629-enjin

  Mercedes-Benz OM629-enjin
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 2005–2010
Konfigurasie 75° V8
Afmetings
Inhoudsmaat 4,0 L (3 996 cc)
Boorwydte 86 mm (3,39 in)
Slaglengte 86 mm (3,39 in)
Drukverhouding 17.0:1
Blok Aluminiumallooi
Stelsels
Klepwerking DOHC 4 kleppe per silinder
Brandstoftipe Diesel
Turboaanjaer Veranderbare geometrie
Brandstofstelsel Gemenedrukbuis-
brandstofinspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 225–235 kW (302–315 hp)
Wringkrag 700-730 Nm
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz OM628

Die Mercedes-Benz OM629 is 'n 3 996 cc (4,0 L) 4-slag, kompressie-ontsteking binnebrand 75° 32-klep V8-enjin wat in die 2000's gebruik is. Dit is die wêreld se eerste aluminium V8-dieselenjin.[1]

  1. "Audi A8 3.3 TDI, BMW 740d, Mercedes S 400 CDI". Auto Motor und Sport (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2018. Besoek op 28 Augustus 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne