![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 2017– |
Konfigurasie | Inlynsessilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,9 L (2 925 cc) |
Boorwydte | 82 mm |
Slaglengte | 92.4 mm |
Drukverhouding | 15.5:1 |
Blok | Aluminiumallooi |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder met VVT |
Brandstoftipe | Diesel |
Superaanjaer | BorgWarner se eBooster® elektriesgedrewe kompressor |
Turboaanjaer | Enkelturbo of tweelingturbo (Super-Diesel) |
Brandstofstelsel | gemenedrukbuis brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 210–250 kW (282–335 hp) |
Wringkrag | 600-700 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz OM642 |
Die Mercedes-Benz OM656 is 'n turbo-aangejaagde dieselenjin wat sedert 2017 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is die eerste keer in die Mercedes-Benz S-klas (W222) bekendgestel.