![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksie | 1965–1972 383 361 gebou W108: 364 699 W109: 18 662 (insl. 300 SEL 6.3: 6 526)[1] |
Montering | Stuttgart, Duitsland |
Ontwerper | Paul Bracq, Friedrich Geiger (1963) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Volgrootte luukse motor (F-segment) |
Bakstyl | 4-deur sedan |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.5 L M129 I6 2.8 L M130 I6 3.0 L M189 I6 3.5 L M116 V8 4.5 L M117 V8 6.3 L M100 V8 |
Ratkas | 3-gang outomaties 4- of 5-ganghandrat 4-gang outomaties |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz W111 Mercedes-Benz W112 |
Opvolger | Mercedes-Benz W116 |
Variante | Mercedes-Benz W113 |
Die Mercedes-Benz W108 en W109 was luukse motors vervaardig deur Mercedes-Benz van 1965 tot 1972 en 1973 in Noord-Amerika. Die lyn is 'n opgradering van sy voorgangers die W111 en W112 fintail sedans. Die motors was suksesvol in Wes-Duitsland en in uitvoermarkte, insluitend Noord-Amerika en Suidoos-Asië. Tydens die sewejaartermyn is 'n totaal van 383 361 eenhede vervaardig.