Merna Kennedy

Merna Kennedy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1908-09-07)7 September 1908
Sterfte 20 Desember 1944 (op 36)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1928–1934
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Merna Kennedy (7 September 1908 – 20 Desember 1944) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Circus (1928), Broadway (1929), The Big Chance (1933), en I Like It That Way (1934).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne