Merry Anders

Merry Anders
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Helen Anderson
Geboorte (1932-05-22)22 Mei 1932
Sterfte 28 Oktober 2012 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Merry Anders (22 Mei 1932 – 28 Oktober 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Dalton Girls (1957), Young Jesse James (1960), en Tickle Me (1965), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne